<i>Soli Deo Gloria</i>: Die lewe en werk van prof. dr. H.G. Stoker (4 April 1899 - 16 Mei 1993)

Abstract

Op 16 Mei 1993 het die befaamde akademikus en volksman prof. H.G. Stoker ons ontval. Hy was die kleinseun van die ‘stamvader’ van die Stoker-familie in Suid-Afrika.
https://doi.org/10.4102/koers.v59i3/4.674
PDF