‘n Kykie na kopstukke. Filosofie op Potchefstroom die afgelope eeu (1917-2017). Deel 3: die uitbouers
‘n Kykie na Kopstukke ?n EEU VAN FILOSOFIE OP POTCHEFSTROOM 1917-2017) Deel 3: die uitbouers
PDF

Keywords

Christelik-reformatoriese denke
Noord-Wes Universiteit
Potchefstroomse Universiteit vir CHO
Vrije Universiteit (Amsterdam)
Christian-reformational thinking
North West University
Potchefstroom University for CHE
Free University (Amsterdam)

Abstract

ABSTRACT

A peep-hole on big guns; philosophy at Potchefstroom during the past century (1917-2017). Part 3: the elaborators

This article is the third in a series of four which outlines the history of philosophy at Potchefstroom during more than a century. Firstly, two main professors, F. Postma and S.O. Los, who taught philosophy up to about 1917 received attention (cf. Van der Walt, 2017). After this first period of reconnoitring followed a second of systematisation by Proff H.G. Stoker and J.A. Taljaard (cf. Van der Walt, 2018).

The present contribution covers the third period, viz. that of the further elaboration in various directions of a Christian-reformational philosophy. At the hand of their academic backgrounds, personal interests and publications the following seven heads of the Department of Philosophy (later School of Philosophy) march past: Proff B. Duvenage, N.T. van der Merwe, Pieter G.W. du Plessis, M. Elaine Botha, Johannes J. Venter, followed by an interim without a departmental head, Pieter J.J.S. Potgieter and Michael F. Heyns.

This article is aligned with the framework of an extensive evaluative conclusion about the history of philosophy at Potchefstroom during more than a century as reviewed in this series. The fourth and final contribution will discuss the growing tension in the School has, by 2016, arrived at the cross-roads.

SAMEVATTING

In ?n reeks van vier artikels is hierdie die derde wat die hooflyne van die geskiedenis van filosofie op Potchefstroom oor meer as ?n eeu beskrywe (vgl. Van der Walt, 2017 en 2018 vir die vorige twee). Nadat op ?n tydperk van filosofiese verkenning (tot ongeveer 1917) gelet is, is twee sisteembouers uit die tweede periode bekyk. Nou word nog sewe profiele van hulle opvolgers ten tonele gevoer, wat as verteenwoordigers van ?n derde periode van die uitbouing van ?n Christelike filosofie beskou kan word.

Die volgende figure passeer die revue: (1) Benoon Duvenage (departementshoof vanaf 1974 tot 1980); (2) Nicolaas Theodor van der Merwe (vanaf ongeveer 1957 dosent en vanaf 1980 tot 1986 departementshoof); (3) Pieter G.W. du Plessis (dosent vanaf 1957 tot 1965 aan die PU verbonde en tussen 1988 en 1989 waarnemende departementshoof); (4) Marthina Elaine Botha (vanaf 1969 dosent en vanaf 1990 tot 1995 departementshoof; (5) Johannes Jacob Venter (vanaf 1970 dosent aan die PU, na ?n tydperk (1979-1974) by die Universiteit van Fort Hare weer terug aan die PU en vanaf 1996 tot 1998 departementshoof; (6) Vanaf 1999 tot 2001 verloor filosofie sy selfstandigheid deurdat dit demoveer word tot slegs ?n vakgroep binne een van die nuutgestigte skole, die Skool vir Sosiale en Owerheidstudies waarvan prof Willie van Wyk die direkteur was. (7) Pieter Jacobus Johannes Stephanus Potgieter (vanaf 2001 tot 2008 direkteur van die nuwe Skool vir Filosofie); (8) Michael F. Heyns (vanaf 2002 dosent in Filosofie en vanaf 2009 tot op datum direkteur van die Skool).

Hierdie artikel word afgesluit met ?n breedvoerige evaluerende terugskouing op die geskiedenis van filosofie op Potchefstroom gedurende meer as ?n eeu. Die laaste (vierde) bydrae bespreek die groeiende spanning (sedert ongeveer 2010) en die huidige krisis in die Skool vir Filosofie.

 

https://doi.org/10.19108/KOERS.83.1.2370

https://doi.org/10.19108/KOERS.83.1.2370
PDF
Creative Commons License

This work is licensed under a Creative Commons Attribution-NoDerivatives 4.0 International License.

Copyright (c) 2018 Barend van der Walt