Wêreldgebeure - 'n nuwe fase in die wêreldgeskiedenis.

S. du Toit

Abstract


Sedert ons vorige oorsig het ons oorgegaan van die „koue” oorlog na die „lou” stadium, sonder dat iemand nog in staat is om te voorspelwanneer die kookpunt bereik sal word. Daar is egter geen profetiese gawe voor nodig nie om te sien dat ons op hierdie wêreld nie weer vredesal belewe nie.

Full Text:

PDF




Copyright (c)

ISSN: 0023-270X (print) | ISSN: 2304-8557 (online) 

All articles published in this journal are licensed under the Creative Commons Attribution license.

© 2018 Scriber Editorial Systems a division of WATU Youth Village. All rights reserved. No unauthorised duplication allowed.

E-mail: support@scriber.co.za / support@koers.co.za