’n Interpretasie van die ruimtestruktuur in na ’va (Etienne le Roux): enkele riglyne

P. H. Swanepoel

Abstract


Na ’va is die afsluitende werk van die derde trilogie in Leroux se romansiklus van nege dele. In hierdie roman vind daar op meer as een vlak ’n sametrekking plaas van die romans van die derde trilogie, maar dit bied ook retrospektief ’n blik op die agt romans wat dit voorafgaan. Hier word egter slegs aandag gegee aan aspekte van die ruimte.

Full Text:

PDF




Copyright (c)

ISSN: 0023-270X (print) | ISSN: 2304-8557 (online) 

All articles published in this journal are licensed under the Creative Commons Attribution license.

© 2018 Scriber Editorial Systems a division of WATU Youth Village. All rights reserved. No unauthorised duplication allowed.

E-mail: support@scriber.co.za / support@koers.co.za